|
|
Tiener vas na wilde rit in Wildernis
14:00 (GMT+2), Tue, 24 April 2012
|
|
|
GEORGE NUUSFLITS - 'n Tienerseun is in hegtenis geneem vir dronkbestuur ná 'n wilde rit in Wildernis.
Kaptein Bernadine Steyn, Suid-Kaapse polisiewoordvoerder, het bevestig dat die 17-jarige seun Saterdagaand (21 April) in hegtenis geneem is ná hy omstreeks 21:50 op die N2-snelweg net buite Wildernis met 'n geel Fiat-bakkie agter in 'n wit Jeep vasgery het.
Steyn het gesê die polisie ondersoek 'n klagte van roekelose en/of nalatige bestuur, asook bestuur onder die invloed.
Lees meer in Donderdag se George Herald, asook aanlyn.
|
|
|
|
|
|
|
|
Your Comments...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
liana
says:
|
24/04/2012 15:34:35
|
Waar is sy ouers?Sluit maar almal toe en gooi die sleutel weg.
|
|
Please login at the top of the page.
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Latest News
|
|
|
|
|
|
|
|
|
I'm a 30 year old man looking to meet women between the ages of 25 and 40.
I'm a 54 year old man looking to meet women between the ages of 32 and 45.
I'm a 37 year old woman looking to meet men between the ages of 36 and 42.
I'm a 18 year old woman looking to meet men between the ages of 19 and 27.
|
|
|
|
|
|
|