George Herald
George Herald
Translate to: 
Home News Sport Gallery Arts & Entertainment What’s On Classifieds Blogs Business Directory Contact
Reuse gespook met reuse vis
07:30 (GMT+2), Thu, 29 March 2012
Reuse gespook met reuse vis
Frans de Swardt met die kabeljou wat 54,3 kg geweeg het.
GEORGE NUUS - Baie hengelaars droom lewenslank van 'n "honderdponder" en baie van hulle hengel al 50 jaar lank. Die swaarste kabeljou wat hulle nog gevang het onder 10 kg, maar hierdie droom het vir Frans de Swardt, onderwyser van die Hoërskool Outeniqua waar geword.

Sy gelukskoot het hy by Gouritsmond gekry nadat sy swaarste vorige kabeljou die skaal op 9 kg getrek het. De Swardt en sy hengelvriend, Albie Meyer, het met 'n vriend se boot, Wian, na Gouritsmond uitgewyk om die grotes te gaan soek. Op pad na die hengelwater het Meyer vertel van sy twee grotes wat hy daar gevang het. Hulle het die skaal op 47 kg en 44 kg onderskeidelik getrek.

Hulle het met lewendige aas, klein harders en 'n paar klein elfies ingegooi. Teen ongeveer 23:00 het De Swardt vir Meyer 'n elfie gegee om die grote mee te lok.

Sowat 30 minute later het Meyer vasgeslaan en na 'n ruk se gespook die stok vir De Swardt gegee om die geveg voort te sit. Min het hulle geweet dat hulle eers na twee en 'n half ure se geveg die vis sou oorwin. Meyer het die ankers gelig en die reuse vis het die boot vir ongeveer 'n kilometer op en af in die rivier getrek.

Hulle het vermoed dat dit 'n groot pylstert was. Meyer het later die vin bo die water gesien en besef dat dit 'n baie groot kabeljou was. Die kabeljou was dood gespook en kon nie weer teruggesit word nie.

De Swardt het besluit om die vis, wat die skaal op 54,3 kg getrek het, te laat monteur om in sy braaikamer te hang.
Email Send | Print Print |
Your Comments...
 
Be the first to comment on this story...

Please login at the top of the page.
More Water Sports News
Rio victory a dream come true
Juniors hone skills for international sailing
America's Cup team on board despite fatal accident
Jaarlikse swemgala vir Laerskool Blanco
SA surfers win big at World Games
Swedish America's Cup boat capsizes, 1 sailor injured
Strong swimming team selected for World Championships
Young sailors in training for world champs
Hengelklub maai onder geelvis
Swimming: Campbells' sister acts wins World Team Berths
Archive
Latest Sport
Lleyton Hewitt, Andreas Seppi beaten at Nice Open
Davies to captain Wales in Japan
No place like home as Gilbert targers maiden win
Toring-tot-toring-gedenkwedloop
England unchanged for second test vs New Zealand
England coach Hodgson: "German footbal incredibly strong"
Royal Trophy set for China debut
Ernie Els Primary School Championships
Rio victory a dream come true
Indonesia advance to Sudirman quarters
Sport Archive
Men
Women
Search
I'm a 35 year old man looking to meet women between the ages of 28 and 34.
I'm a 48 year old man looking to meet women between the ages of 34 and 46.
Home | Disclaimers | News | Sport | Gallery | Arts & Entertainment | What’s On | Blogs | RSS | Classifieds | Contact Us
Copyright © 2013 Group Editors Co PTY Ltd t/a George Herald
Twitter Facebook Digital Platforms