Blanco vs Bonnievale dié Saterdag
09:00 (GMT+2), Thu, 22 March 2012
|
|
|
GEORGE NUUS - Blanco United kom aanstaande Saterdag (31 Maart) teen Bonnievale te staan en toeskouers het die geleentheid om hul span na die wedstryd te vergesel.
Die bestuur van die klub het ook 'n beroep op die ondersteuners gedoen om die spanne te gaan ondersteun.
Die bus vertrek om 08:00 vanaf die Blanco Sportgronde en die rit kos R120 per persoon. Besprekings kan gemaak word by Bennie Barends by 076 841 0633 voor of op Woensdag 28 Maart.
|
|
|
|
|
|
|
|
Your Comments...
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Be the first to comment on this story...
|
|
Please login at the top of the page.
|
|
|