R1,45 miljoen aan 36 Eden-sportfederasies oorhandig

Die Wes-Kaapse minister van kultuursake en sport, Anroux Marais, het R1,45 miljoen aan 36 Eden-sportfederasies oorhandig. Die oorhandiging het Dinsdag 4 April by die Eden-sportakademie op Oudtshoorn plaasgevind.

Foto's: Christo Vermaak

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a George Herald