KKNK bied Koen, kie en kultuur

Een van die KKNK se grootste trekpleisters is die RSG verhoog in Baron van Reedestraat. Vanjaar is die sitplekke in die nabyheid van die CP Nel-museum verdubbel en was die area feestelik in die oortreffende trap. Almal wou darem nie net feesvier nie en die kunstenaars se uitstallings het ook groot aftrek gekry. Pauline Lourens van George Herald was daar.

Foto's: Pauline Lourens

Copyright 2017 Group Editors Co PTY Ltd t/a George Herald