|
| Déjà vu |
Dromer, danser, ma - nie noodwendig in daardie volgorde nie.
Met haar siel in die Hantam-Karoo en haar hart aan die Suid-Kaapse kus, ontdek Cornelle Carstens graag mooi dinge saam met haar seun en ‘tango-partner’, Ethan-John (6) .
Soos haar Karoo-ouma, glo Cornelle dat daar in almal skoonheid skuil, ongeag hoe diep mense dit wegsteek.
Sy is 'n versamelaar van ‘goeters’ en verlustig haar in ‘all things vintage’… en sy glo “orals ís ‘n storie…”
|
|
|
| Naweeknotas A: I quit...? |
|
14:27 (GMT+2), Thu, 16 May 2013
|
|
| Ek het ‘n ding oor notas en lysies maak. Vandaar my amper obsessie om ‘n verskeidenheid van sakpasgrootte notaboekies om in my handsak saam te dra.
Vanwee hierdie obsessie, het ek al selfs ‘n peperduur Moleskine-notaboek aangeskaf, kompleet met Audrey Hepburn opgedoen in haar be... |
|
|
|
|
| Just did it |
|
09:49 (GMT+2), Mon, 06 May 2013
|
|
| - My dae verdwyn in stiltes soos kwartels in lang gras (DJ Opperman, ‘Vakansiebrief’)
Ek het ‘n nuwe taktiek as teenvoeter vir my jaarlikse winter-depressie. In plaas van my lyf dieper inwoel in my verekombers, staan ek amper ‘n uur vroeër op. Beïndruk? Wag &nda... |
|
|
|
|
| Die eindstreep |
|
08:22 (GMT+2), Thu, 25 April 2013
|
|
| Tussen die gebeure in Boston en Londen, blyk dit asof ‘bad tidings’ tans ietwat oorheersend is in die daaglikse nuus. Dis seker ook maar net my subjektiewe belewenis van die donker wêreld.
Maar nét toe ek myself hierop wil teregwys, is die tema van ‘n gewilde radio... |
|
|
|
|
| Boston in Mosselbaai |
|
15:16 (GMT+2), Tue, 16 April 2013
|
|
| Nota: Twee koppe is altyd beter as een. Soms, met die deel van ‘n gedagte aan ‘n geesgenoot, keer ‘n voltooide argument na jou toe terug. Hierdie is só ‘n geval.
My blog is mos nie eintlik oor nuusberigte nie. Ek deel my hart, my siening, my gevoelens, met my onsigb... |
|
|
|
|
| Who ate the Easter Bunny? |
|
15:27 (GMT+2), Mon, 08 April 2013
|
|
| “Easter is the second most important candy-eating occasion of the year for Americans, who consumed 7 billion pounds of candy in 2011, according to the National Confectioner's Association. In 2012, Americans spent nearly $2.1 billion on Easter candy, far surpassing candy purchasing favourites l... |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|