|
| Inspirasie viri Nasie |
Baie welkom by my blog! Ek is ds. Gielie Joubert en my passie is mense - en daarom is jy wat hier lees deel van my passie.
Ek hoop jy gaan gereeld aanteken en saamgesels.
Ek weet nie wat jou missie is nie, maar myne is “…om God se teenwoordigheid elke dag te geniet en om te probeer om almal om my se lewens positief aan te raak met Sy deernis – elke persoon is belangrik”
My areas van belangstelling en ondervinding is:
- Gemeentewerk, veral prediking. Ek was 28 jaar leraar van Houtkruis gemeente (sien www.houtkruis.net) tot ek my in 2011 op Hartenbos kom vestig het.
- Ek het sedertdien begin met KOMTUIS CHRISTEN GEMEENTE in Mosselbaai (sien www.dsgielie.net).
- Om mense te help om God se Woord as ‘n krag in hulle lewens te beleef en hulle te sien groei gee my die grootste bevrediging.
- Om betrokke te wees saam met vroulief by die gemeenskap se lief en leed...
- My stokperdjies is die bewaring en genieting van ons natuur en groenerfenis.
- Ek doen ook amateur skryfwerk (ek kan nie goed op my voete dink nie maar waneer ek ‘n pen in my hand het, begin daardie EEN breinsel wat nog lewe op en af spring in die groot leë ruimte!)
Ten spyte van al ons onderlinge verskille is daar een ding wat alle mense in gemeen het en dit is; ons het almal ‘n dringende behoefte aan bemoediging. Ons almal se geloofsvlammetjies brand soms gevaarlik laag. Die lewe is vir almal moeilik; niemand het AL die antwoorde nie en ALMAL laat die bal soms val…
Die mens is ‘n komplekse wese. Hy het nie maar net meer en beter preke nodig nie maar hy moet ook kan lag, speel, droom en nuwe avonture aanpak om die lewe in al sy volheid te ervaar.Ek glo hierdie blog (veral met JOU deelname daaraan!) bied vir ons ‘n geleentheid om nie net self ‘n seen te ontvang nie maar om ook ‘n seen vir ander te wees, ‘n INSPIRASIE viri NASIE!
|
|
|
| Hope in the Lord |
|
12:41 (GMT+2), Mon, 13 May 2013
|
|
| TODAY’S SCRIPTURE
“So Moses told the people of Israel what the LORD had said, but they refused to listen anymore. They had become too discouraged by the brutality of their slavery”
(Exodus 6:9, NLT)
When you hear that “God wants to bring you out better,” does som... |
|
|
|
|
| The barrier of inner negativity |
|
11:00 (GMT+2), Fri, 03 May 2013
|
|
| Quit thinking that you must halt before the barrier of inner negativity. You need not. You can crash through whatever we see a negative state, that is where we can destroy it.
- Vernon Howard... |
|
|
|
|
| Thanking Him in advance |
|
09:32 (GMT+2), Mon, 29 April 2013
|
|
| “Though the fig tree may not blossom, nor fruit be on the vines...Yet I will rejoice in the LORD, I will joy in the God of my salvation.”
(Habakkuk 3:17–18, NKJV)
... |
|
|
|
|
| The brave person |
|
10:36 (GMT+2), Tue, 23 April 2013
|
|
| The brave person thinks of themselves last of all...
- Friedrich von Schiller... |
|
|
|
|
| Vlieg in my sop |
|
08:56 (GMT+2), Thu, 18 April 2013
|
|
| ‘n Man bestel sop by ‘n restaurant. Na ‘n rukkie roep hy die kelner nader: ‘Hiers ‘n vlieg in my sop!’ Die kelner antwoord ongestoord: ‘Wat het u verwag meneer; Karen Muir…?’ Hierdie was ‘n alombekende grappie toe ek ‘n tiener was. ... |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|