Translate to: 

Prontuit

Louise Mouton Ek skryf reeds die afgelope 13 jaar vir Suid-Kaap FORUM en my werk is 'n absolute passie wat ek daagliks uitleef - dit is ook 'n ‘blessing’ om te kan doen waarvoor ek werklik omgee, waarvoor ek ‘n talent het en lief is.

Ek is gebore op Nelspruit byna 44 jaar gelede, maar is reeds die afgelope 26 jaar woonagtig op Stilbaai en lê dié gemeenskap baie na aan my hart. Ek is lief vir lees (ek is 'n selferkende bibliofiel), skryf, inkleur, fotografie, films, argitektuur, reis, ander kulture en cuisine, stap, die natuur en om daagliks Ubuntu uit te leef - deernis, vriendelikheid en mededeelsaamheid is vir my baie belangrik.

Ek stel belang in politiek en regeringsake, maar ook in sake van belang soos dié blog waar ek reguit kan gesels oor sake wat soms onder die mat gevee word.

Ek is 'n honde-mamma vir twee Jack Russels, Lucy en Oscar en die bederfste worshond in die land - Amber.

Ek praat vlot Nederlands, is versot op orgidieë, tulpe en lelies en natuurlik, ons plaaslike fynbos.
Mkwebane het groot skoene om vol te staan
14:27 (GMT+2), Tue, 30 August 2016
Die amp van openbare beskermer is geruime tyd onder die soeklig en onder bespreking. Met die mag om op grond van 'n klagte of op eie inisiatief, enige openbare ampsdraer op enige regeringsvlak te kan ondersoek is dit 'n belangrike en verantwoordelike taak. AdvThuli Madonsela (openbare beskermer:...
Posted by Louise Mouton | Comment 0 Comment
Wat maak ‘n goeie burgemeester?
12:44 (GMT+2), Tue, 16 August 2016
Die amp van burgemeester is seker een van dié warmste stoele op 'n plaaslike raad. Buiten dat 'n burgemeester in beheer is van die munisipale raad is die amp ook die gesig van die munisipaliteit en die party wat verteenwoordig word. Volgens my moet 'n burgemeester sigbare en uitstaande...
Posted by Louise Mouton | Comment 0 Comment
Moord raak te daagliks
14:57 (GMT+2), Thu, 04 August 2016
Ek lees tans 'n boek deur Carla van der Spuy getiteld ‘Mens of Monster – Die psige van 'n misdadiger.’ Sy stel die vraag: "Hoekom moor, kaap en verkrag mense en hoekom doen hulle dit soms herhaaldelik? Wat kan so verskriklik verkeerd loop in ‘n mens se psige dat jy in...
Posted by Louise Mouton | Comment 0 Comment
Wat is ‘n lewe werd?
12:22 (GMT+2), Wed, 27 July 2016
Die Oscar Pistorius drama speel sedert 15 Februarie 2013 voor die wêreld af. Die ses jaar vonnis wat hy opgelê is vir die skietdood van sy vriendin, Reeva Steenkamp het al wat media platvorm is laat gons van verbasing en skok. Op dieselfde tyd wat Pistorius gevonnis is, is twee mans 15...
Posted by Louise Mouton | Comment 0 Comment
Persvryheid in boeie
15:29 (GMT+2), Wed, 20 July 2016
Die voortslepende debakel by die SABC rakende persvryheid en publieke belang plaas die fokus direk op vryheid van spraak en die media - 'n grondwetlike reg wat tans met hand en tand verdedig word deur swaargewigte in die Suid-Afrikaanse media, waaronder die Suid-Afrikaanse Redakteurs Forum (SANEF)...
Posted by Louise Mouton | Comment 0 Comment
First 1 2 3 4 5  ... Last 

Weather

Currencies

US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan

Moon Cycle

CURRENT MOON

Horoscopes

Get your free daily horoscope + free daily forecast below.
Choose your zodiac sign:
  Aries    
March 21 - April 19
Libra    
September 23 - October 22
  Taurus    
April 20 - May 20
Scorpio    
October 23 - November 21
  Gemini    
May 21 - June 20
Sagittarius    
November 22 - December 21
  Cancer    
June 21 - July 22
Capricorn    
December 22 - January 19
  Leo    
July 23 - August 22
Aquarius    
January 20 - February 18
  Virgo    
August 23 - September 22
Pisces    
February 19 - March 20

Movie Trailers

The Shack is based on the New York Times best-selling novel with over 22...
Now that Dom and Letty are on their honeymoon and Brian and Mia have...
Oscar winners Morgan Freeman (Million Dollar Baby), Michael Caine (The...
Martin Scorsese's Silence tells the story of two Christian missionaries...
Smurfs: The Lost Village is a 2017 American 3D computer-animated adventure...

Games

Air hockey is one of everyone's favorite challenges! Represent your...
This is the most advanced edition of the popular online version of Pool...
In this Digital Domino Game all the rules are the same as the real game....
The classic mind-wracking math puzzle game is now online! With a brad new...
Voting Poll
How do the long weekends affect your work productivity?
It doesn't affect me because I work on public holidays
George Herald 43%
I love it because I can take time off
George Herald 57%
Men
Women
Search
I'm a 39 year old man looking to meet women between the ages of 18 and 50.
I'm a 33 year old man looking to meet women between the ages of 18 and 100.