Translate to: 

Prontuit

Louise Mouton Ek skryf reeds die afgelope 13 jaar vir Suid-Kaap FORUM en my werk is 'n absolute passie wat ek daagliks uitleef - dit is ook 'n ‘blessing’ om te kan doen waarvoor ek werklik omgee, waarvoor ek ‘n talent het en lief is.

Ek is gebore op Nelspruit byna 44 jaar gelede, maar is reeds die afgelope 26 jaar woonagtig op Stilbaai en lê dié gemeenskap baie na aan my hart. Ek is lief vir lees (ek is 'n selferkende bibliofiel), skryf, inkleur, fotografie, films, argitektuur, reis, ander kulture en cuisine, stap, die natuur en om daagliks Ubuntu uit te leef - deernis, vriendelikheid en mededeelsaamheid is vir my baie belangrik.

Ek stel belang in politiek en regeringsake, maar ook in sake van belang soos dié blog waar ek reguit kan gesels oor sake wat soms onder die mat gevee word.

Ek is 'n honde-mamma vir twee Jack Russels, Lucy en Oscar en die bederfste worshond in die land - Amber.

Ek praat vlot Nederlands, is versot op orgidieë, tulpe en lelies en natuurlik, ons plaaslike fynbos.
Red 7 lewens
13:37 (GMT+2), Wed, 21 September 2016
Orgaanskenking is ‘n sensitiewe, maar ‘n belangrike saak wat lewens kan red. Jou hart, lewer en pankreas kan drie lewens red en jou niere en longe nog vier. Met kornea, vel, been en hartkleppe kan jy 'n verdere 50 lewens red... mits jy al geregistreer het as orgaanskenker.  In 2012...
Posted by Louise Mouton | Comment 0 Comment
Inenting-debat ongegrond
11:54 (GMT+2), Thu, 15 September 2016
Met griep wat sy kloue die afgelope week in my lyf kom inslaan het, dink ek weer aan die debat oor inenting. Vandag is die tendens onder moderne ouers om dit te vermy, omdat sommige beweer dat dit net so sleg vir jou is as siekte self. Om dit te ignoreer kan egter dodelik wees.  Anti-entstof...
Posted by Louise Mouton | Comment 0 Comment
Mkwebane het groot skoene om vol te staan
14:27 (GMT+2), Tue, 30 August 2016
Die amp van openbare beskermer is geruime tyd onder die soeklig en onder bespreking. Met die mag om op grond van 'n klagte of op eie inisiatief, enige openbare ampsdraer op enige regeringsvlak te kan ondersoek is dit 'n belangrike en verantwoordelike taak. AdvThuli Madonsela (openbare beskermer:...
Posted by Louise Mouton | Comment 0 Comment
Wat maak ‘n goeie burgemeester?
12:44 (GMT+2), Tue, 16 August 2016
Die amp van burgemeester is seker een van dié warmste stoele op 'n plaaslike raad. Buiten dat 'n burgemeester in beheer is van die munisipale raad is die amp ook die gesig van die munisipaliteit en die party wat verteenwoordig word. Volgens my moet 'n burgemeester sigbare en uitstaande...
Posted by Louise Mouton | Comment 0 Comment
Moord raak te daagliks
14:57 (GMT+2), Thu, 04 August 2016
Ek lees tans 'n boek deur Carla van der Spuy getiteld ‘Mens of Monster – Die psige van 'n misdadiger.’ Sy stel die vraag: "Hoekom moor, kaap en verkrag mense en hoekom doen hulle dit soms herhaaldelik? Wat kan so verskriklik verkeerd loop in ‘n mens se psige dat jy in...
Posted by Louise Mouton | Comment 0 Comment
First 1 2 3 4 5 Last 

Weather

Currencies

US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan

Moon Cycle

CURRENT MOON

Horoscopes

Get your free daily horoscope + free daily forecast below.
Choose your zodiac sign:
  Aries    
March 21 - April 19
Libra    
September 23 - October 22
  Taurus    
April 20 - May 20
Scorpio    
October 23 - November 21
  Gemini    
May 21 - June 20
Sagittarius    
November 22 - December 21
  Cancer    
June 21 - July 22
Capricorn    
December 22 - January 19
  Leo    
July 23 - August 22
Aquarius    
January 20 - February 18
  Virgo    
August 23 - September 22
Pisces    
February 19 - March 20

Movie Trailers

A new chapter in the beloved 'Ring' horror franchise. A young woman becomes...
Belle (Emma Watson), a bright, beautiful and independent young woman, is...
Saban's Power Rangers follows five ordinary teens who must become something...
Emma le Roux is on her way home to the family farm in the Great Karoo....
Bodi (Luke Wilson), a wide-eyed Tibetan Mastiff, is expected to become the...

Games

Air hockey is one of everyone's favorite challenges! Represent your...
This is the most advanced edition of the popular online version of Pool...
In this Digital Domino Game all the rules are the same as the real game....
The classic mind-wracking math puzzle game is now online! With a brad new...
Voting Poll
Do you think you neighbourhood watch is effective in combating crime?
Yes
George Herald 79%
No
George Herald 8%
I don't think there is a neighbourhood watch in my area
George Herald 13%
Men
Women
Search
I'm a 54 year old man looking to meet women between the ages of 43 and 60.
I'm a 54 year old man looking to meet women between the ages of 30 and 50.