Translate to: 

Prontuit

Louise Mouton Ek skryf reeds die afgelope 13 jaar vir Suid-Kaap FORUM en my werk is 'n absolute passie wat ek daagliks uitleef - dit is ook 'n ‘blessing’ om te kan doen waarvoor ek werklik omgee, waarvoor ek ‘n talent het en lief is.

Ek is gebore op Nelspruit byna 44 jaar gelede, maar is reeds die afgelope 26 jaar woonagtig op Stilbaai en lê dié gemeenskap baie na aan my hart. Ek is lief vir lees (ek is 'n selferkende bibliofiel), skryf, inkleur, fotografie, films, argitektuur, reis, ander kulture en cuisine, stap, die natuur en om daagliks Ubuntu uit te leef - deernis, vriendelikheid en mededeelsaamheid is vir my baie belangrik.

Ek stel belang in politiek en regeringsake, maar ook in sake van belang soos dié blog waar ek reguit kan gesels oor sake wat soms onder die mat gevee word.

Ek is 'n honde-mamma vir twee Jack Russels, Lucy en Oscar en die bederfste worshond in die land - Amber.

Ek praat vlot Nederlands, is versot op orgidieë, tulpe en lelies en natuurlik, ons plaaslike fynbos.
Dis die klein dingetjies wat saakmaak
08:57 (GMT+2), Tue, 21 February 2017
Die lewe word nie gemeet aan die aantal asemteue wat ons neem nie, maar aan die oomblikke wat ons asem wegslaan, sê ‘n bekende gesegde.  Wanneer was die laaste keer dat jy jouself verbaas het, jou omgewing jou verstom het en jou medemens jou verras het?  Gee aandag aan die...
Posted by Louise Mouton | Comment 0 Comment
Wees ‘n menslike mens
12:15 (GMT+2), Thu, 09 February 2017
Die nuus van die dag is selde eenvoudig, hoewel heelwat lesers dit seker so sou wou hê. Ek vind dat mense dit in swart en wit of reg of verkeerd wil hê, maar dit selde is. Mense se perspektief op nuus hang meestal af van wat hulle in hul eie lewens ervaar het. Lesers kan na dieselfde...
Posted by Louise Mouton | Comment 0 Comment
Verbruikers het wel 'n stem
12:21 (GMT+2), Wed, 01 February 2017
Die afgelope week het ek eerstehands uiters swak diens op Riversdal ervaar.  Buiten dat dit mens se bloed laat kook, is daar tog wetgewing wat die verbruiker beskerm teen sulke voorvalle indien jy die regte proses volg. Hoewel ek nie die verbruikersraad se roete gaan volg nie, het die persoon...
Posted by Louise Mouton | Comment 0 Comment
Die verskil tussen Zuma en Geingob
08:20 (GMT+2), Mon, 16 January 2017
Die afgelope paar jare is die Zuma en Nkandla-debat goed deurgetrap in die media en deur landsburgers. Ek het die afgelope vakansie my hartsland, Namibië besoek en was dit opvallend hoe dié Afrika-land uitstaan bo ander. Met die verbyry by die ampswoning van Hage Geingob, president...
Posted by Louise Mouton | Comment 0 Comment
Kan die wêreld nie om 'n tafel van vrede sit nie?
14:33 (GMT+2), Mon, 05 December 2016
Die pas afgelope Tafel van Vrede op Melkhoutfontein waar meer as 1 000 mense aangesit het om saam te eet, het my laat dink hoe maklik mens die woord 'vrede' as alledaags sien.  Hier op die platteland ken ons nie werklik misdaad nie en woon ons werklikwaar in 'n paradys.  Maar realiteit ...
Posted by Louise Mouton | Comment 0 Comment
First 1 2 3 4 5  ... Last 

Weather

Currencies

US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan

Moon Cycle

CURRENT MOON

Horoscopes

Get your free daily horoscope + free daily forecast below.
Choose your zodiac sign:
  Aries    
March 21 - April 19
Libra    
September 23 - October 22
  Taurus    
April 20 - May 20
Scorpio    
October 23 - November 21
  Gemini    
May 21 - June 20
Sagittarius    
November 22 - December 21
  Cancer    
June 21 - July 22
Capricorn    
December 22 - January 19
  Leo    
July 23 - August 22
Aquarius    
January 20 - February 18
  Virgo    
August 23 - September 22
Pisces    
February 19 - March 20

Movie Trailers

The Shack is based on the New York Times best-selling novel with over 22...
Now that Dom and Letty are on their honeymoon and Brian and Mia have...
Oscar winners Morgan Freeman (Million Dollar Baby), Michael Caine (The...
Martin Scorsese's Silence tells the story of two Christian missionaries...
Smurfs: The Lost Village is a 2017 American 3D computer-animated adventure...

Games

Air hockey is one of everyone's favorite challenges! Represent your...
This is the most advanced edition of the popular online version of Pool...
In this Digital Domino Game all the rules are the same as the real game....
The classic mind-wracking math puzzle game is now online! With a brad new...
Voting Poll
How do the long weekends affect your work productivity?
It doesn't affect me because I work on public holidays
George Herald 43%
I love it because I can take time off
George Herald 57%
Men
Women
Search
I'm a 50 year old man looking to meet women between the ages of 30 and 49.
I'm a 33 year old man looking to meet women between the ages of 23 and 36.