Translate to: 

Kan die wêreld nie om 'n tafel van vrede sit nie?

19
Die pas afgelope Tafel van Vrede op Melkhoutfontein waar meer as 1 000 mense aangesit het om saam te eet, het my laat dink hoe maklik mens die woord 'vrede' as alledaags sien.
 
Hier op die platteland ken ons nie werklik misdaad nie en woon ons werklikwaar in 'n paradys.
 
Maar realiteit ons het 'n wêreld buite ons plattelandse grense - 'n wêreld vol haat, misdaad, moord en heelwat konfklikte.
 
Volgens die 2016 Global Peace Index (GPI) is slegs 10 lande wêreldwyd konflikvry is. Sirië, Suid-Sudan, Irak en Afganistan is onderaan die lys vir die onvreedsaamste lande in 2016. Aan die ander kant van die spektrum is Ysland, Denemarke, Oostenryk en Nieu-Seeland die vreedsaamste lande om in te woon.
 
Die GPI toon verder dat 39 lande politiek onstabiel is. Ongeveer 60 miljoen mense is vlugtelinge weens oorlog en konflik. Terrorisme is in vandag se tyd nie vreemd nie - sterftes weens terrorisme het volgens die GPI met 80% gestyg met slegs 37 uit 163 lande waar nie voorvalle was nie.
 
Dit laat mens wonder of die wêreld ooit om 'n tafel van vrede sal kan sit. Die eenvoudige antwoord is nee, solank gierigheid seëvier kan dit nie gebeur nie. Iemand sal altyd die septer wil swaai - somtyds ten koste van die mensdom.
 
"When the power of love overcomes the love of power the world will know peace" - Jimi Hendrix
14:33 (GMT+2), Mon, 05 December 2016
Your Comments...
 
Login or Register here.
*To REGISTER you will be directed to the registration page. Once you have completed the registration process, please return to this page.

Weather

Currencies

US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan

Moon Cycle

CURRENT MOON

Horoscopes

Get your free daily horoscope + free daily forecast below.
Choose your zodiac sign:
  Aries    
March 21 - April 19
Libra    
September 23 - October 22
  Taurus    
April 20 - May 20
Scorpio    
October 23 - November 21
  Gemini    
May 21 - June 20
Sagittarius    
November 22 - December 21
  Cancer    
June 21 - July 22
Capricorn    
December 22 - January 19
  Leo    
July 23 - August 22
Aquarius    
January 20 - February 18
  Virgo    
August 23 - September 22
Pisces    
February 19 - March 20

Movie Trailers

Baywatch follows devoted lifeguard Mitch Buchannon (Dwayne Johnson) as he...
When the child Arthur’s father is murdered, Vortigern (Jude Law),...
It's 2002. Four friends are having a braai on the Sunday after Johannes...
Set to the all-new sonic backdrop of Awesome Mixtape #2, Marvel Studios"...

Games

Air hockey is one of everyone's favorite challenges! Represent your...
This is the most advanced edition of the popular online version of Pool...
In this Digital Domino Game all the rules are the same as the real game....
The classic mind-wracking math puzzle game is now online! With a brad new...
Voting Poll
Where do you buy your fruit and vegetables?
I always shop at a specific store
George Herald 66%
At any shop that stocks what I'm looking for
George Herald 31%
From roadside sellers
George Herald 3%
Men
Women
Search
I'm a 76 year old man looking to meet women between the ages of 18 and 65.
I'm a 49 year old man looking to meet women between the ages of 23 and 48.