Translate to: 

Movember snorre groei vir mansgesondheid

19
November is reeds sinoniem met Movember en is dié inisiatief jaarliks verantwoordelik vir die groei van snorre op miljoene mansgesigte regoor die wêreld.
 
Dit is ook die tyd van die jaar wanneer fondse in Suid-Afrika ingesamel en bewustheid geskep word vir gesondheidskwessies wat mans raak - veral prostaat- en testikulêre kanker, asook hul geestesgesondheid en fisiese onaktiwiteit. Die Movember Stigting se stryd is om gelukkiger, gesonder en langer te lewe deur navorsing en oorlewingsprogramme wat handel oor spesifieke siektes wat mans bedreig.
 
Die tema van vanjaar se veldtog is 'Stop men dying too young' met die onderliggende boodskap: As jy kies om gesonde lewenskeuses te maak, 'n gesonde lewenswyse te volg, aandag te skenk aan jou gesondheid en waarskuwingstekens, kan jy help om vir jouself 'n voordelige toekoms te skep. Movember is die dryfkrag wat die boodskap uitdra dat vroeë opsporing die sleutel is tot 'n gesonde lewe: Jaarlikse mediese ondersoeke is van kardinale belang en 'n maandelikse testikulêre selfondersoek is nodig vir jou om jou liggaam te leer ken en om enige veranderinge in jou liggaam te monitor.
 
• Movember moedig mans aan om Mo Bros (soos ondersteuners van die veldtog goedgunstiglik bekendstaan) te word deur aan te sluit op die webwerf: www.movember.com
 
Die reëls vereis elke Mo Bro om op 1 November die veldtog af te skop met 'n skoongeskeerde gesig en om vir die hele maand 'n snor te groei en in toom te hou om sodoende 'n effektiewe advertensiebord te word wat vir die 30 dae van Movember rondloop en praat. Mans wat snorre groei vir die doel, moedig ander mans aan om die veldtog te ondersteun, om prontuit private en publieke gesprekke te voer oor mans se gesondheidsprobleme wat dikwels geïgnoreer word. Mans kan die veldtog vanjaar ondersteun in samewerking met die vroue in hul lewe of Mo Sistas, soos hulle bekendstaan. Vroue wat wil deelneem, kan ook aanteken op movember.com.
 
• Vir meer inligting oor hoe om aan te teken as ‘n Mo Bro of Mo Sista, besoek www.movember.com
13:59 (GMT+2), Wed, 16 November 2016
Your Comments...
 
Login or Register here.
*To REGISTER you will be directed to the registration page. Once you have completed the registration process, please return to this page.

Weather

Currencies

US Dollar
Pound Sterling
Euro
Australian Dollar
New Zealand Dollar
Canadian Dollar
UAE Dirham
Singapore Dollar
Chinese Yuan

Moon Cycle

CURRENT MOON

Horoscopes

Get your free daily horoscope + free daily forecast below.
Choose your zodiac sign:
  Aries    
March 21 - April 19
Libra    
September 23 - October 22
  Taurus    
April 20 - May 20
Scorpio    
October 23 - November 21
  Gemini    
May 21 - June 20
Sagittarius    
November 22 - December 21
  Cancer    
June 21 - July 22
Capricorn    
December 22 - January 19
  Leo    
July 23 - August 22
Aquarius    
January 20 - February 18
  Virgo    
August 23 - September 22
Pisces    
February 19 - March 20

Movie Trailers

Acclaimed writer and historian Deborah E. Lipstadt must battle for...
A group of Boston-bred gangsters set up shop in balmy Florida during the...
In the irreverent spirit of fun that made “The LEGO®...
Xander Cage is left for dead after an incident, though he secretly returns...
Terwyl sy een aand weer lustig voorklets op die foon, vermoor iemand haar...

Games

Air hockey is one of everyone's favorite challenges! Represent your...
This is the most advanced edition of the popular online version of Pool...
In this Digital Domino Game all the rules are the same as the real game....
The classic mind-wracking math puzzle game is now online! With a brad new...
Voting Poll
Finance minister Pravin Gordan says they considered a VAT increase for the 2017 budget, but that an increase should be fine-tuned so that poor people do not have to pay more. Are you willing to pay increased VAT on so-called ‘sin-items’ (alcohol, cigarettes, chocolates, confectionary, certain cuts of prime beef etc) and luxury goods so that basic items can be exempt or remain at 14%?
Yes, the privileged has a responsibility to pay for the poor.
George Herald 41%
No, everyone, regardless of income, should contribute to the state coffers. There’s no such thing as a free lunch.
George Herald 5%
Not as long as our taxes are disappearing down a bottomless pit without recourse.
George Herald 55%
Men
Women
Search
I'm a 48 year old man looking to meet women between the ages of 30 and 50.
I'm a 42 year old man looking to meet women between the ages of 25 and 36.